Skip to main content

SUNFin implementering uitgestel tot 2022

Die implementering van SUNFin, die Universiteit Stellenbosch se nuwe finansiële stelsel, is uitgestel tot 2022 nadat die Rektoraat dit in April goedgekeur het...

US beloof om UK te ondersteun

​Die verskillende afdelings van die Universiteit Stellenbosch (US) is oorgehaal om hulle kollegas by die Universiteit van Kaapstad (UK) te ondersteun nadat die...

Minister Nzimande verwelkom bekendstelling van Skool vir Klimaatstudie by US

​ Die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, dr Blade Nzimande, het die bekendstelling van die Skool vir Klimaatstudie by die Universiteit...

Skoolleierskap en die Skep van Produktiewe Leerruimtes in Skole Boekbekendstelling

​Hierdie boek dien as 'n hulpbron of roetekaart vir enige student, opvoeder, onderwysdistrikspersoneel of enige ander persoon wat by die onderrig en opvoeding...

HERBEDINK INTERNASIONALISERING AS AANGEVULDE OMVATTENDE INTERNASIONALISERING

COVID-19 het in 2020 die internasionaliseringslegkaart wat alle universiteite aan die bou was, ontwrig. Baie internasionaliseringspraktisyns was aanvanklik...

MGD bevorder student-gedrewe betrokke burgerskap

​"Die Universiteit Stellenbosch Visie 2040 stel duidelik die universiteit se doelwit om een van Afrika se leidende navorsing-universiteite te word en om...

Periperi U bied kursus én praatjies oor ramprisikovermindering aan

​Die Periperi U-konsortium het 2021 op 'n drafstap begin met 'n maand lange aanlyn kursus, en die bekendstelling van 'n nuwe gespreksreeks daarby. Die Periperi...

TUD COIIIL-vennote neem projekvordering in oënskou

​Die halfwegkonferensie van die projek TUD COIIIL (“TU Dresden Collaborative Online International, Interdisciplinary and Intercultural Learning") het van 23 tot...

Die Tafelgbergbrand: wat ons kan leer van die hoof aandrywers van veldbrande

Die brande wat op 18 April 2021 teen die hange van Tafelberg in Suid-Afrika ontstaan het, het verskeie geboue op die kampus van die Universiteit Kaapstad...

Inentings: Wat jy moet weet om jouself en ander te beskerm

Africa Immunization Week – celebrated every year in the last week of April as part of World Immunization Week – aims to promote the use of vaccines to protect...
Subscribe to