Skip to main content

Voormalige VN-hoë kommissaris lewer lesing oor menseregte by US

Die voormalige hoë kommissaris vir menseregte by die Verenigde Nasies (VN), regter Navi Pillay, is vandeesweek die spreker by die 15de jaarlikse...

SEM applications in Biology

SEM has been a reliable research tool in biological research for decades, and as such has been applied to various disciplines including botany, zoology...

Afrika-media bemagtig deur SGBS se entstof-wetenskapkursus

Joernaliste in Afrika wat verslagdoen oor COVID-19 het ʼn noodsaaklike hupstoot ontvang deur middel van ʼn onlangse opleidingsprogram wat daarop gemik was om...

Akademiese aktivisme kan bydra tot volhoubaarheid van ons demokrasie

Ons hoër-onderwysinstellings kan ʼn belangrike bydrae lewer om die nalatenskap van ongelykheid en ongeregtigheid te help oorkom, skryf prof Nuraan Davids van die...

'n Dag in die lewe van: Chantel Coetzee

​Chantel Coetzee het haar “droomwerk" losgeslaan toe sy haar as leier van inligting-en-kommunikasietegnologie- (IKT-)ontwerppraktyk by die Universiteit...

US reik uit na skole

Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSW)...

Die probleem met toetse waarvoor daar beperkte tyd toegelaat word en wat gesit en skryf moet word: Die assessering van taal

Virtuele Seminaar 2 van 4 oor Leer- en Onderrigverryking: 13 Mei 2021 Onderwerp Die probleem met toetse waarvoor daar beperkte tyd toegelaat word en wat gesit...

Paneel bekyk mediaberiggewing oor pandemie

Deskundige paneellede het op 10 Mei 2021 sienings uitgeruil oor die media se beriggewing oor die COVID-krisis gedurende die jaarlikse Wêreldpersvryheidsdag...

'n Dag in die lewe van: Lucky Mokwena

​Om 'n verskil in mense se lewens te maak is wat Lucky Mokwena gemotiveerd hou in sy werk. Hy dien as 'n afdelingsbestuurder in die gaschromatografie...

'n Dag in die lewe van: Ricky Brecht

​Sy werk as beampte vir opvoedkundige en openbare programme by die Universiteit Stellenbosch (US) Museum stel Ricky Brecht in staat om ontwikkelingsgeleenthede...
Subscribe to