Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab wat in 2015 gestig is, is Afrika se voorste universiteitsgesteunde inkubator. Die LaunchLab se missie is om idees wat...
Hoewel Suid-Afrika dikwels al 'n belangrike rol in verskeie dringende menseregtekwessies gespeel het, is sy deelname aan internasionale menseregtereg 'n bron...
In hierdie tweedelige Op-Ed, gepubliseer in Daily Maverick (17 & 18 Mei 2021), ondersoek prof Firoz Khan van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) die...
Dink twee keer voordat jy jou tuin natlei met die gryswater afkomstig van jou wasmasjien. Dis nie goed vir die einste grond waarin plante moet groei nie. As jy...
Die geletterdheidsprojek “Ek KAN lees", die geesteskind van dr Zelda Barends van die Universiteit Stellenbosch (US), beoog nie net om die geletterdheidsvlakke...
Die Universiteit Stellenbosch (US) beplan om 'n afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform te implimenteer om institusionele uitbrekings van SARS-CoV-2 op twee...
“Afrikaans is so lewendig soos nog nooit te vore nie, dit groei, dit bruis en dit knor, dit sukkel, maar dit groei die hele tyd, letterlik elke dag." Só het die...
Onderwysers en leerlinge van skole in Cloetesville en Kayamandi het onlangs 'n werksessie oor sonkragopwekking bygewoon. Dit is deur die Universiteit...
Adwoa Opoku-Nyarko glo in die transformerende krag van die onderwys en is dankbaar om vir 'n opvoedkundige instelling te kan werk. Sy bestuur die korporatiewe...
Dr Nomusa Mashigo van die Afdeling Hematologiese Patologie sien haar aanstelling as ʼn onafhanklike lid van die Kliniese Bestuurkomitee van die Suid-Afrikaanse...