Skip to main content

Strategiese kommunikasie by die US

​ʼn Inligtingstuk deur prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisering, 26 Mei 2021:​ Die Universiteit Stellenbosch (US) se standpunt oor...

US Mikrobiologie-studente skitter by SAVM-konferensie

Drie nagraadse studente in die Departement Mikrobiologie by die Universiteit Stellenbosch (US) het toekennings ontvang by die aanlynkonferensie van die Suid...

'n Dag in die lewe van: Grant van Velden

​Al begin Grant van Velden se dag reeds met hanekraai, maak sy fantastiese span kollegas by Maties Sport dit alles die moeite werd. Hy bestuur sporttegnologie...

Afrika het vele uitdagings, maar ook baie geleenthede

Dinsdag (25 Mei) was Afrikadag. In meningsartikels vir die media wys personeel van die Universiteit Stellenbosch daarop dat hoewel Afrika talle uitdagings in...

Uitnemendheid in wetenskap, tegnologie en innovasie vir Afrika

ʼn Afrikadag-meningsartikel deur prof Wim de Villiers* wat op 25 Mei 2021 deur Business Day gepubliseer is. Klik hier vir daardie weergawe, of lees die vertaling...

Prof Kling steeds bedrywig na aftrede

Professor Sharon Kling van die Departement Pediatrie en Kindergesondheid tree binnekort af – maar daar is nog geen teken dat sy briek aandraai nie. Inteendeel...

SEM industrial applications like asbestos identification

Scanning Electron Microscopy (SEM)​ offers a comprehensive range of analyses for various industries, which commonly include engineering, automotive, glass...

'n Dag in die lewe van: Jethro Georgiades

​Jethro Georgiades geniet dit om met studente te werk, want hulle motiveer hom om aanpasbaar te bly en ontvanklik te wees vir nuwe werkswyses. Hy werk in die...

'n Dag in die lewe van: Njabulo Maphumulo

​Vir Njabulo Maphumulo is studentesteun en -ontwikkeling “nie net 'n werk nie, maar 'n roeping". As die TygerMaties-klusterkoördineerder op Tygerbergkampus, is...

Die Universiteit Stellenbosch en Michigan Staatsuniversiteit bevorder 'ubuntu'

Onder die talle indrukwekkende gebeurtenisse wat in 2019 beleef is – die Michigan Spartans basketbalspan wat teen Ohio State en teen Wisconsin in die 'Big Ten'...
Subscribe to