Prof Zweli Ndevu, direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap, is saam met ons personeel en studente baie hartseer oor die ontydige en tragiese heengaan...
Lauren Ramsay, 'n finalejaarstudent in Musiekopvoeding, sê al voel alles soms te veel om te hanteer, is daar altyd 'n rede om aan te hou en deur te druk...
Stehan Malherbe, 'n derdejaar BSc-student, glo dat die jeug hul plek in ons land moet volstaan, en dat hul gedagtes, aksies en drome die grondslag is waarop die...
Tré Delange, 'n finalejaar BCom Wiskundige Wetenskappe-student, voel sterk dat die jeug te dikwels met mekaar meeding, terwyl hulle eerder 'n kultuur van...
Die Wellingtonse krisanteskou is 'n belangrike gebeurtenis op die kultuurkalender van die dorp sedert die eerste skou in 1916 in die Pauw Gedenk Laerskool gehou...
Geredelik beskikbare MIV-toetsing en -behandeling het nog nie ʼn beduidende impak gehad op hoe vroue in Suid-Afrika hul seksuele verhoudinge sien nie, skryf dr...
8 Junie 2021 Beste lid van die US-gemeenskap Ek wil u graag persoonlik op hoogte bring van ons onlangse verskyning voor die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie...
In Mei 2013 het mariene bioloë verstom gestaan oor die nuus dat 'n grys walvis vir die eerste keer ooit suid van die ewenaar aan die kus van Walvisbaai in...
Die COVID-19-pandemie het geweldige druk op gesondheidsdienste geplaas om maniere te vind om voortgesette sorg te verskaf aan pasiënte met chroniese kondisies...
Dinsdag 8 Junie was Wêreldoseanedag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Sophie von der Heyden (Departement Plant- en Dierkunde) dat ons die oseane nou...