Skip to main content

Prof Dramowski opgewonde oor nuwe leiersrol in pediatrie by TBH

Prof Angela Dramowski, ʼn spesialis in aansteeklike pediatriese siektes in die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, is onlangs aangestel as die Hoof...

Die Skool vir Publieke Leierskap betoon eer aan doktorale kandidaat, wyle mnr John Kavuma

​ Dit is met groot hartseer dat die direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap, prof Zweli Ndevu, sy PhD-studieleier, prof Tania Ajam, en ons personeel en...

Waterverlies van granaatvrugte tydens opberging bestudeer met SEM en FM

Granaatvrugte verloor maklik vog, alhoewel dit 'n dik skil en 'n taai leeragtige vel het. Dit lei tot 'n verswakte visuele voorkoms en finansiële verlies, en in...

AUDA-NEPAD stel sentrum van uitnemendheid bekend om plaaslike Afrika-innovasies uit te bou

In 'n unieke drieledige vennootskap het die Afrika-unie se ontwikkelingsagentskap (AUDA-NEPAD), die Suid-Afrikaanse Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad...

Prof Pumla Gobodo-Madikizela wen 2020 Harry Oppenheimer-navorsingsbeurs

Prof Pumla Gobodo-Madikizela, n professor in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is as die ontvanger van die 2020...

US deel van nuwe netwerk wat onderrig oor rondewurms in Afrika uitbrei

​Nematoloë van die Universiteit Stellenbosch se Departement Bewaringsekologie en Entomologie is deel van 'n nuwe driejarige projek wat die ontwikkeling van...

Nuwe leersentrum sal radiodiagnose kundigheid versterk

Die opleidingsvermoë en kundigheid van die Afdeling Radiodiagnose aan die Universiteit Stellenbosch (US) gaan aansienlik versterk word danksy 'n globale...

Suid-Afrikaanse jong wetenskaplikes gaan deelneem aan die hoë tegnologie wetenskapkompetisie in Hong Kong

​'n Innoverende Suid-Afrikaanse wetenskaplike navorsingsprojekte oor prostesebeheer met behulp van spierimpulse, gaan by die 2021 Virtual Global Youth Science...

Universiteite kernrolspelers “om die Afrika van die toekoms te herbedink"

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die stigtingsberaad van die Afrikastudenteleiersnetwerk (ASLN) aangebied om goeie oorsigbestuur en etiek onder...

US neem deel aan 8ste Internasionale Simposium oor Diensleer (ISSL 2021-22)

Die Universiteit Stellenbosch (US) het op 11 Junie 2021 met die Universiteite van Nicosia, Indianapolis en Indiana Campus Compact saamgewerk om die 8ste...
Subscribe to