Skip to main content

Waarom die brand op Kaapstad se ikoniese Tafelberg so verwoestend was

​ Na aanleiding van die onlangse katastrofale brand op Tafelberg het dr Alanna Rebelo , nadoktorale navorser by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof...

Prof Blitz baan nuwe weё

Nadat prof Julia Blitz in 1982 as ʼn mediese dokter aan die Universiteit van die Witwatersrand gegradueer het, het sy besluit om ʼn huisarts te word. Maar haar...

US se Guy Midgley een van Reuters se invloedrykste klimaatwetenskaplikes

​Die Universiteit Stellenbosch se Prof Guy Midgley is een van vier Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat op die Reuters Hot List van die top 1000 invloedrykste...

Thys Visser-gedenklesing

Die Thys Visser-gedenklesing word al om die twee jaar deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied. Vanjaar word dit deur prof Emmanuel...

Deelname aan eerste aanlyn Maties Opedag oortref alle verwagtinge

Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste aanlyn Opedag het meer as 23 238 voornemende studente, ouers, voogde en ander geïnteresseerde mense gelok om...

US lei nuwe gender-transformerende seksuele- en reproduktiewe gesondheidsintervensiestudie

​Prof Sarah Skeen van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs ʼn navorsingstoekenning ter waarde van £638...

Die wêreld volgens elektrone ̶ 'n oorsig van wat bereik kan word deur middel van skandeer-elektronmikroskopie (SEM)

​SEM is 'n kragtige instrument vir topologiese, morfologiese en chemiese analise van 'n wye verskeidenheid monsters. Daar is min analitiese instrumente wat die...

Sportgebaseerde programme geen ‘wonderkuur’ vir maatskaplike probleme nie

Sportgebaseerde programme moet ook op deelnemers se individuele- en omgewingsomstandighede fokus ten einde probleme rakende gemeenskapsveiligheid, geweld en...

​WÊRELDGEHALTE PLATFORM VIR WINGERDOPLEIDING EN -NAVORSING BEKENDGESTEL

​Die Universiteit Stellenbosch en Vinpro het sopas ʼn wêreldgehalte platform vir wingerdopleiding en -navorsing by die Welgevallen-proefplaas in Stellenbosch...

Wêreldgehalte platvorm vir Wingerdopleiding en -navorsing bekendgestel

Die Universiteit Stellenbosch en Vinpro het sopas ʼn wêreldgehalte platform vir wingerdopleiding en -navorsing by die Welgevallen-proefplaas in Stellenbosch...
Subscribe to