Skip to main content

US-alumnus onderkaptein van SA Olimpiese manshokkiespan

Die Universiteit Stellenbosch-alumnus Keenan Horne, 29, is die onderkaptein van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat tans aan die 2021 Somer Olimpiese Spele...

Neem potensiële professore die toekoms in

Prof Jonathan Jansen, uitgelese professor in die Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), en sy span is kennelik trots op die program vir toekomstige...

​Uitnodiging om op tweede konsep van hersiene US Taalbeleid (2016) kommentaar te lewer

Die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiening van sy Taalbeleid (2016) het die tweede fase vir openbare deelname bereik. Belangstellendes word uitgenooi om...

Prof Linda Visser neem die voortou by die Afdeling Oftalmologie

Daardie warm gevoel wyk nooit nie: Dis nou wanneer jy die vreugde op 'n pasiënt se gesig sien die oomblik wat dit insink dat hul ná 'n katarak- of...

In memoriam: mev Marian Clift

Ons treur oor die afsterwe van mev Marian Clift op Vrydag 16 Julie 2021. Marian het haar in 2015 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit as 'n tolk by...

Etiese, verantwoordbare leierskap nodig om disfunksionele munisipaliteite reg te ruk

Sal die regering se distriksontwikkelingsmodel genoeg wees om disfunksionele munisipaliteite reg te ruk? Dít is die vraag wat dr Harlan Cloete van die Skool vir...

Dringende besluit oor A4-assesserings

​​21 Julie Beste kollegas en studente In die Universiteit se onlangse e-pos (17 Julie) oor die onrus wat baie gemeenskappe in ons land geraak het, het ons...

Studente-entrepreneur se wentoep wil leerders help bemagtig

Lindelwa Mahlalela, 'n finalejaarstudent in die Diplomaprogram in Volhoubare Ontwikkeling van die Skool vir Publieke Leierskap, is gekies as die algehele wenner...

Mandeladagvieringe: US-studente besin oor diensbaarheid aan die samelewing

​Matie Gemeenskapsdiens (MGD) by die Universiteit Stellenbosch (US) het Mandeladag vanjaar aanlyn gedenk deur die positiewe verhale te vertel van studente en...

Gevierde bio-inligtingskundige sluit by Universiteit Stellenbosch aan in stryd teen pandemies

Prof Tulio de Oliveira, die hoog wêreldbekende bio-inligtingskundige wat in Desember verlede jaar [2020] 'n nuwe variant van COVID-19 in Suid-Afrika...
Subscribe to