As deel van sy verbintenis tot doelgerigte vennootskappe en inklusiewe netwerke, het die Universiteit Stellenbosch (US) ’n vennootskap aangegaan met die...
Sondag (18 Julie) was Mandeladag. In meningsartikels vir die media skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch oor hoe ons Nelson Mandela se nalatenskap...
Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die...
Hanne Mertens, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), skryf haar sukses as die top-presteerder in die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde...
Lindelwa Mahlalela, 'n finalejaarstudent in die Diplomaprogram in Volhoubare Ontwikkeling van die Skool vir Publieke Leierskap, is gekies as die algehele wenner...
Die kliniese opleiding van mediese- en gesondheidswetenskappe studente in Upington gaan volstoom voort, gedeeltelik danksy die ondersteuning van die Ukwanda...
’n Musiekmeester van die Universiteit Stellenbosch (US), Christopher Njapha, is ’n sprekende voorbeeld daarvan dat harde werk vrugte afwerp. Njapha, wat in...
Nasionale opname gemik op akademici se ervarings tydens afstandsonderrig en ‑leer Beste dosent / universiteitsonderwyser / akademiese leier Die Raad op Hoër...
Die internasionaal- en nasionaal-gevierde vakkundige, prof Kopano Ratele, het hom onlangs by die Departement Sielkunde in die Fakulteit Lettere en Sosiale...