Finalejaar LLB-student en sekretaris van die Universiteit Stellenbosch (US) se studentetak van die Black Lawyers Association (BLASC SU) Thembalethu Seyisi het...
Keabetswe Masike was 'n PhD-student onder toesig van prof Marietjie Stander, bestuurder van die Massaspektrometrie LC-MS-eenheid en prof André de Villiers van...
Saterdag (16 Oktober) was Wêreldvoedseldag. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf oor hoe veilige en gesonde...
Wanneer mediese student Jessica Davies aanstaande jaar haar rol as voorsitter van Tygerberg se Akademiese Bestuursraad en as klasverteenwoordiger vir haar...
Dit was terwyl hy een aand as 'n 17-jarige hoëskoolleerder van Kaapstad 'n dokter aan diens in 'n hospitaal gevolg en dopgehou het, dat Abdul-Mutakbir Aziz...
ʼn Nuwe oop toegang boek, geskryf deur prof Wim van Petegem, dr JP Bosman, Miné de Klerk en dr Sonja Strydom, neem die ontwikkeling as digitale leerder onder die...
'n Artikel deur Johann Kirsten en Helanya Fourie met die titel Municipalities can play a key role in South Africa's economic development. Here's how is in The...
Die rol wat die Suidelike Yssee in die aandrywing van die globale koolstofsiklus speel, is dalk groter as wat vermoed is, siende dat die biologiese koolstofpomp...
Suid-Afrikaanse universiteite is deel van 'n samelewing waar ontsettende hoë vlakke van geweld gepleeg word – 'n enorme deel daarvan teen vroue. Die...