Om 'n Rektorstoekenning te onvang, voel ietwat onwerklik, sê Lwazi Madi, 'n Maties-waterpolospeler en kaptein van die Suid-Afrikaanse waterpolospan wat vroeër...
Grace Mngadi het onlangs erkenning ontvang vir haar passie vir leierskap toe 'n Rektorstoekenning aan haar toegeken is. Sy is een van 2021 se 82 ontvangers van...
Twee digters met bande met die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Afrikaans en Nederlands is onlangs by die 10de Tuin van Digters-fees by die...
Die artikel, Emergency online remote learning's unintended consequences deur prof Riaan Rudman, is op 28 Oktober 2021 in University World News (Africa Edition)...
Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs...
Professor Faadiel Essop, direkteur van die Sentrum vir Kardiometaboliese Navorsing in Afrika (CARMA) aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die...
Op die jong ouderdom van 39 jaar het Dr Denisha Jairam-Owthar al meer in haar loopbaan bereik as wat die meeste mense net van kan droom. Haar curriculum vitae...
Die artikel, South Africa is tightening its rules around executive pay, but gaps remain, deur Nadia Mans-Kemp is op 5 Oktober 2021 in The Conversation...
Prof Kennedy Dzama, 'n uitgelese professor in Dieretling en Genetika in die Departement Veekundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het...
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se brouspan het weer hul beste voet voorgesit by die veertiende agtereenvolgende Intervarsity Brewing and Tasting...