Skip to main content

Hoe om arm jongmans aan te moedig om oor kwesbaarhede te praat

Hoe moedig 'n mens arm, gemarginaliseerde jongmans in informele nedersettings aan om openhartig oor hul onsekerhede en uitdagings te praat? Dit is een van die...

​ US-wynnavorser ontvang Franse ridderskap

Die Franse regering het die wynmikrobioloog prof Benoit Divol van die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n seremoniële ridderskap, die Chevalier dans l'Ordre...

US verwelkom tweede Dell-jongleiersklas

​Dit is met groot opgewondenheid dat die Universiteit Stellenbosch (US) die volgende 150 eerstejaarstudente kan aankondig wat vir die Dell Young Leaders...

Ondernemings-bestuurstudente wen finansiële ontledingsuitdaging

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs vir die eerste keer die Suid-Afrikaanse been van die Instituut vir Geoktrooieerde Finansiële Ontleders (CFA) se...

Terugvoer van die IKBV

​Beste kollegas en studente Namate die jaar vinnig einde se kant toe staan, kyk ons na die metode van onderrig, leer en assessering wat vir aanstaande jaar...

Virtuele Seminaar oor Leer- en Onderrigverryking: 21 Oktober 2021

​“Die stem van opvoedkundiges, wat opvoedkundige teorieë op die voorgrond plaas, kan die narratief om die gaping tussen kunsmatige intelligensie en...

SciMathUS 2021: Dit hang nou van jou af

Die Universiteit Stellenbosch (US) se SciMathUS-klas van 2021 het onlangs die einde van die akademiese jaar gevier met 'n prysuitdelingsfunksie wat by STIAS...

Beter kos, voeding kan help in stryd teen nie-oordraagbare siektes

Die Afrikadag vir Voedsel- en Voedingsekerheid is op 30 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf dr Matsepo Ramaboli van die Afrika...

US-mentorskapprogram fokus van TV-dokkie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se mentorskapprogram Rachel's Angels sal die fokus wees van 'n dokumentêre program wat in November op VIA TV uitgesaai word...

Nuwe gids help SA sitrusboere met bemestingskwessies

'n Nuwe handboek bied uitgebreide insigte aan Suid-Afrika se uitvoergedrewe sitrusbedryf oor die voedingsbehoeftes van sitrusbome, hoe om blaar-, grond- en...
Subscribe to