Skip to main content

US Transformasiekantoor die gasheer van die 5de jaarlikse Transformasie-Indaba

​Op Donderdag 21 Oktober 2021 het die Universiteit Stellenbosch (US) se Transformasiekantoor die 5 de Jaarlikse Transformasie-indaba sedert die intree-indaba in...

Omvattende steun by US lei tot studentesukses

Hierdie meningsartikel is op 27 November 2021 deur Netwerk24 gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe aanlyn, of lees die volledige teks hieronder...

Congratulations Earth Sciences Honours class 2021!

​​Earth Science Research Projects were presented and defended last week completing our year 2021​. 2021 was again a difficult year, but the class persevered and...

Voorlopige uitslae wys daar is maniere om boorkewer te bestry

Entomoloë van die Universiteit Stellenbosch (US) hou 'n wakende oog op die verspreiding van 'n indringerinsek, die stompkopboorderkewer, en die fungus wat...

Institusionele COVID-19-inentingsreël

Beste kollegas en studente Die Universiteit Stellenbosch (US) het die verpligte risikobepaling soos voorgeskryf deur die Gekonsolideerde Voorskrifte vir...

Finalejaar- mediese student vereer vir sy prestasie, leierskap en diens

Azhar Adam Nadkar, ʼn finalejaar- mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat bekend geraak het as ʼn “onvermoeibare vrywilliger", as veelsydig en...

Bekendmaking van nuwe B.1.1.529-variant (Omikron)

​Die Universiteit Stellenbosch (US) neem met besorgdheid kennis van die kritiek wat op sosiale media geopper is oor die bekendmaking van die nuwe Covid-19...

Meertaligheid in hoër onderwys – uitdagings en oplossings

Hierdie meningsartikel is op 9 October 2021 deur Netwerk24 gepubliseer. Klik hier om dit op daardie webblad te lees, of lees die volledige teks hieronder...

Topstudente in rekenaarwetenskap beloon vir 2020 se prestasies

Me Jacobie Mouton se eerste ewekniebeoordeelde artikel oor haar navorsing vir haar honneurs-BSc-projek in Rekenaarwetenskap, is sopas in 'n akademiese...

Die soektog na koronavirusvariante: hoe die nuutste een gevind is en wat ons sover weet

Die soektog na koronavirusvariante: hoe die nuutste een gevind is en wat ons sover weet Die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) monitor...
Subscribe to