Dit is welbekend onder diegene in die intellektuele gestremdheidsdienste en die gestremdheidsregtebeweging dat Suid-Afrika 'n “wet op kwesbare volwassene-sorg"...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (2 Desember 2021) die voorgestelde nuwe Taalbeleid vir die instelling met ʼn oorweldigende...
Namate die jaar tot 'n einde kom, raak die kanse minder om belastingbesparings onder die Verenigde State se Wet op Koronavirusbystand, ‑verligting en ekonomiese...
Matie-alumnus, Kyle Miles, bly al die afgelope 10 jaar in Kansas City, Missouri. Hierdie senior programbestuurder het sy vrou, 'n internasionale uitruilstudent...
“Innoveerder", “entrepreneur" en “bemarkingspesialis" is van die woorde wat Patience Badze gebruik om haarself te beskryf. Patience is 'n alumna van die...
Dit lyk of alles wat ek as 'n eerstegenerasie‑student aanraak, in goud verander. Toe ek as kind uit 'n enkelouerhuis voor die uitdaging van tersiêre opvoeding...
Die artikel How to narrow the big divide between black and white farmers in South Africa deur Wandile Sihlobo en Johann Kirsten is op 30 November 2021 deur The...
Twee ontluikende vrouewetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch het onlangs navorsingbeurse ontvang as deel van die L'Oréal-UNESCO For Women in Science...
Woensdag (1 Desember) is Wêreldvigsdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 (1 Desember), skryf prof Amy Slogrove van die departement Pediatrie en Kindergesondheid...