Skip to main content

Dr Daniels maak geskiedenis in SA wingerdboukringe

Toe Andries Daniels in die middel van Desember sy doktorsgraad van die Fakulteit AgriWetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het, het hy die...

Doktorale studie kan help in stryd teen antibiotiese weerstandigheid

Antibiotiese weerstand – wanneer bakterieë weerstand teen kiemdodende middels ontwikkel – hou wêreldwyd 'n beduidende bedreiging vir openbare gesondheid in, wat...

Doktorale navorsingsprojek hou ligte by skole aan

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn PhD aan Jason Avron Samuels toegeken vir sy fenomenale navorsing, wat groot elektrisiteitsbesparings by skole in...

​ Gradedagviering vir ouma en kleindogter

Daar word gesê 'n mens is nooit te oud of te jonk om te leer nie. Dit is inderdaad waar vir twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), me Marietjie...

Shadia se navorsing 'n voorbeeld van moeite wat beloon word

Shadia Akter, 'n graad 11 leerder van New Orleans Sekondêre Skool in die Paarl, is onlangs beloon vir haar kreatiewe en probleemoplossende navorsing, toe sy 'n...

Geskiedkundige week vir 3 studente van WOW-skoolprojek

Drie eerstegenerasiestudente van die WOW 50-skoolwerwingsprojek het vandeesweek gedurende die Universiteit Stellenbosch se Desember hibridiese...

Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk

Die Universiteit Stellenbosch het erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie, leer en...

Inklusiewe beraadslaging nodig om kollektiewe klimaataksies aan te spoor – Dr Dominic Okoliko

Mense se persepsies van, houdings oor, en ondersteuning vir klimaatbeleid word beïnvloed deur die wyse waarop die media oor klimaatsverandering berig. Media...

​Van kaalvoet skool toe stap tot doktorsgraad

Ná jare van volharding, toewyding en harde werk, het die akademiese loopbaan van dr Simthembile Xeketwana, 'n dosent in die Fakulteit Opvoedkunde aan die...

Eerste M-graad in aandagtigheid by US behaal

Een van vanjaar se talle unieke gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan dié van Nikki Boyd wees – die eerste student wat met ʼn MPhil-graad...
Subscribe to