Skip to main content

Internasionale Vrouedag: Ontluikende vroue-akademici in Afrika benodig meer mentor-geleenthede

Dit is nie altyd maklik vir ontluikende vroue-akademici in Afrika om vordering te maak in die hoëronderwysomgewing nie. Hulle word dikwels deur 'n gebrek aan...

US ekonomiestudent Tiaan de Swardt wen begrotingsrede-kompetisie

Ekonomiestudente Tiaan de Swardt en Ryan Young het die tradisie van uitnemendheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) voortgesit toe hulle toppryse ontvang...

US-navorsers, Incubate.bio span saam om neurodegeneratiewe siektes te verstaan

'n Internasionale vennootskap tussen navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en Incubate.bio, 'n vroeë stadium Europese biotegnologiemaatskappy, het...

Studente vier skryfvreugde

VER[r]AS, die Departement Afrikaans en Nederlands se studentevereniging, het Woensdag 2 Maart die 2021-uitgawe van Penseel bekendgestel. Agt en twintig digters...

MIT-eer vir US se Sentrum vir Epidemie-reaksie en -innovasie

Die Sentrum vir Epidemie-reaksie en -innovasie (SERI) by die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs internasionale erkenning ontvang toe sy werk om Covid-19...

Wêreldnatuurlewedag: VN bevorder volhoubare gebruik van bedreigde spesies

Donderdag (3 Maart) word Wêreldnatuurlewedag gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf Deborah Vorhies en Francis Vorhies (Afrika Wildlewe-ekonomieë...

Olifante: ambassadeurs vir poging om Afrika se oer wildroetes te red

​Die bos is waar olifantkundige dr​ Katharina von Dürckheim waarlik tuis voel. Sy het reeds haar passie uitgeleef as 'n wildliewe-navorsers, 'n wildlewe...

Wolfgang Preiser—mede-ontdekker van SARS-CoV-2-variante

​Die toonaangewende wetenskapjoernaal, The Lancet Infectious Diseases, het onlangs ʼn profielartikel gepubliseer oor professor Wolfgang Preiser, hoof van die...

Chemikus van US kry R18 miljoen van die Wellcome Trust

​Prof Bert Klumperman van die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap, het R18 miljoen by die Wellcome Trust gekry vir die...

Rektor se promosietoer vir skoolhoofde

Op Donderdag, 24 Februarie 2022, het prof De Villiers, rektor en visekanselier, in samewerking met die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSW) en...
Subscribe to