Skip to main content

Afrikadag: Sleutelkwessies moet aangespreek word om Afrika vorentoe te neem

Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op enkele sleutelkwessies wat...

SAMNR-toekenning ondersteun navorsing oor gestremdheidsoorwegings tydens Covid-19

Dr Lieketseng Ned, 'n navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Globale Gesondheid, het onlangs 'n vroeë loopbaan-navorsingstoekenning van...

'n Dag in die lewe van: Melany le Roux

Melany le Roux is die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuurder van Sekuriteitstelsels en Intelligensie by Kampussekuriteit. Sy en haar span werk onverpoosd...

Unesco-leerstoel aan US-navorsers toegeken

​Die Unesco-leerstoel in Komplekse Sisteme en ʼn Transformerende Afrika-toekoms is toegeken aan twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) – mede...

​​US blink uit op TIME 100-lys vir 2022

In 'n historiese prestasie verskyn nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) – prof Tulio de Oliveira en dr...

Junior Captain Scott-gedenkmedalje vir die beste MSc-tesis in dierkunde in SA

​'n MSc-tesis oor mariene soogdierspesiasie en die rol wat historiese klimaatsverandering in hierdie proses gespeel het, het aan Amoré Malan van die...

Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Alle spesies baat by ʼn gesonde biodiversiteit

Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit is op Sondag 22 Mei gevier. In meningsartikels vir die media, skryf prof Michael Samways en PhD-student Ancois...

US se 10de Biblioteeknavorsingsweek bevorder navorsingskundigheid

Die tiende Biblioteeknavorsingsweek – 'n jaarlikse vlagskipgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch (SU) se Biblioteek- en Inligtingsdiens wat van 16–20...

Uitwerking van pandemie op skole kommerwekkend

Weens die pandemie was Suid-Afrikaanse skoolkinders die afgelope twee kalenderjare minstens driekwart van ʼn skooljaar nie op skool nie. Dit het ʼn groot...

'n Dag in die lewe van: Ricardo Isaacks

As senior assistent in die posafdeling van die Universiteit Stellenbosch (US), sien Ricardo Isaacks toe dat duisende inkomende en uitgaande briewe, posstukke en...
Subscribe to