Skip to main content

US se Eenheid vir Gelykwaardigheid stel aanlyn aanmeldingsinstrument bekend

Studente en personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het nou ’n nuwe aanlyn gevallebestuursplatform tot hulle beskikking om voorvalle van onbillike...

Eerstejaars Verwelkomingsbraai

​​Nuwe jaar, nuwe lede, nuwe begin. 'n Verwelkomingsbraai is al 'n langstaande tradisie by die Bosbou Departement wat aan die begin van elke jaar gereël word...

Terugvoer uit die IKBV

Beste kollegas en studenteEk wil graag die geleentheid gebruik om terugvoer te gee aangaande die laaste vergadering van ons Institusionele Komitee vir...

Konvokasievergadering op 21 April gehou

Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 21 April om 19h00. Die...

Twee FGGW-wetenskaplikes sluit by geledere van A1-gegradeerde navorsers aan

Twee voortreflike navorsers aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs by die Nasionale...

Loopbane in die wetenskap: toegepaste wiskunde in die bankwese

​“Ek geniet die bankwese omdat daar soveel verskillende rolle is wat jy vervul en soveel verskillende mense is waarmee jy daagliks te make het." – Carlien Tilly...

Navorsing oor botsingvoorkoming kan gebruik van hommeltuie ’n hupstoot gee

Outomatisasie het tot 'n toename in die gebruik van onbemande lugvoertuie, algemeen bekend as hommeltuie, gelei en gebruikers wissel van die filmbedryf tot...

Studie toon vroulike regslui in SA word steeds ongelyk behandel

Hoewel vroue in regsberoepe in Suid-Afrika reeds groot vooruitgang gemaak het en al neem die aantal vroue in dié beroep bestendig toe, is dit vir hulle steeds...

Makerspace: daar is geen grense vir kreatiewe, innoverende denke nie

ʼn Dop vir ʼn robot, ʼn ligte hegstuk vir ʼn hommeltuig, ʼn draagbare waterfal-agtige kledingstuk, ʼn pasgemaakte motorenjinonderdeel, ʼn prototipe vir ʼn waterfilter...

Suid-Afrikaners moet nee sê vir korrupsie – NVG-direkteur

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die ondersteuning van gewone Suid-Afrikaners nodig om 'n einde te maak aan korrupsie en die kultuur van straffeloosheid...
Subscribe to