Skip to main content

Ons aangevulde internasionaliseringslandskap

​Suid-Afrika se ramptoestand is ná meer as 700 dae opgehef. Die kampus is vol lewe, hoewel die maskerprotokol binne geboue ons daaraan herinner dat die gevaar...

US-studie werp lig op behandeling van hiperkalemie

Mediese spesialiste benodig dringend meer kennis oor die behandeling en bestuur van hiperkalemie (te veel potassium in die bloed), wat tot respiratoriese spier...

’n Terugkeer na mobiliteit

Die regering het in April die einde van die ramptoestand in Suid-Afrika aangekondig wat die afgelope twee jaar van krag was om die Covid-19-pandemie te hanteer...

ESI goed op dreef om akademieskap en vennootskappe in Afrika te bou

Vaardigheidsopleiding ná die voltooiing van 'n doktoraat is noodsaaklik om nuwelingnavorsers in navorsingsleiers te verander. Nogtans voorsien weinig...

US Internasionaal maak gereed vir vanjaar se somerskool

deur Werner de Wit US Internasionaal bied jaarliks sedert 2001 'n skool in Junie en Julie aan om met die somer in die noordelike halfrond saam te val. Die...

Ewige student en hiperveeltalige dosent verwerf derde PhD

Dr Alexander (Alex) Andrason van die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens iets uitsonderliks vermag: Dié hiperveeltalige dosent wat 10 tale magtig is en...

“Groot Bedanking”-tendens nie so gewild in SA want werk is skaars

Sondag 1 Mei was Werkersdag. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian skryf prof Dieter von Fintel (Departement Ekonomie) dat die “Groot Bedanking"-tendens ná...

Die gesprek oor globalisering duur voort

​US Internasionaal dra op verskeie maniere by tot die skep van 'n transformerende studente-ervaring en die bevordering van omvattende internasionalisering aan...

Covid-19 en semestermobiliteit aan die US: Verken nuwe moontlikhede

Die Universiteit Stellenbosch (US) roem daarop dat hy 'n lewendige Study Abroad-bestemming is. Die span by US Internasionaal volg 'n eenstopdiensbenadering om...

Prof. Brand Wessels bied werkswinkel vir houteienskap metingsmetodes aan

​'n Groep van die Bosbou-ontwikkelingstrust en Sokoine Universiteit van Landbou, albei in Tanzanië gesetel, het die Departement van Bos- en Houtwetenskap van 12...
Subscribe to