Skip to main content

'n Dag in die lewe van: Japie Kotze

Met meer as 6 000 werksdae by die Universiteit Stellenbosch (US) op sy kerfstok, begin 'n dag in die lewe van Japie Kotze steeds min of meer dieselfde: Hy...

Ons vier Wêreldtelekommunikasie- en Inligtinggemeenskapsdag

​Vandag vier ons wêreldtelekommunikasie- en inligtingsamelewingsdag (WTISD), om bewustheid te verhoog van die moontlikhede wat die gebruik van die internet en...

US doen stappe teen diskriminerende gedrag

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se vernaamste prioriteit is om 'n inklusiewe omgewing aan al sy studente te bied en om 'n veilige studentegemeenskap te...

Nuwe behandeling bied hoop vir pasiënte met verwoestende longsiekte

In wat ʼn eerste vir Suid-Afrika en ʼn waterskeidingsoomblik vir pasiënte met ʼn verwoestende longsiekte bekend as chroniese trombo-emboliese pulmonêre hipertensie...

Top akademiese presteerder Lauren Tsafandakis ontvang Fakulteit se hoogste eerbewys

Alumna Lauren Tsafandakis is onlangs aangewys as die wenner van die gesogte CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2021 in die Fakulteit...

US-wingerdkundeprojek oor klimaatsverandering verskyn op CNN

Die internasionale nuuskanaal CNN saai tans ‘n insetsel uit waarin ClimaVin, ‘n projek waarby wingerdkundiges en mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch...

'n Dag in die lewe van: Joy Petersen

​Die oorgang van skool na universiteit is dikwels 'n moeilike een. Maar danksy Joy Petersen en haar span van 600 studenteportuurleiers, ontvang die Universiteit...

Chinese Spring Festival 2022

​​We regret that the CISU was unable to provide an Afrikaans translation of this article.

'n Verpligting om 'n verskil te maak

Die artikel, An obligation to make an impact, oor professor Riaan Rudman van die Universiteit Stellenbosch, is in die Mei 2022-uitgawe van Accountancy South...

'n Dag in die lewe van: Selina Seshabela

Selina Seshabela staan aan die stuur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Kontak- en Kliëntedienssentrum, die eerste kontakpunt vir belanghebbendes wat op...
Subscribe to