Skip to main content

Uitwerking van pandemie op skole kommerwekkend

Weens die pandemie was Suid-Afrikaanse skoolkinders die afgelope twee kalenderjare minstens driekwart van ʼn skooljaar nie op skool nie. Dit het ʼn groot...

'n Dag in die lewe van: Ricardo Isaacks

As senior assistent in die posafdeling van die Universiteit Stellenbosch (US), sien Ricardo Isaacks toe dat duisende inkomende en uitgaande briewe, posstukke en...

Besluit oor uitstel van eksamens

Eksamenuitstelbesluit het gevolg op versoek van verenigde studenteleierskapstrukture en is deur fakulteite ondersteun Die besluit deur die Universiteit...

Kampusveiligheid

Die Universiteit Stellenbosch (SU) se ingesteldheid oor rassisme op kampus is dat dit geensins geduld sal word nie. Die Universiteit het omvattende maatreëls in...

Aanpassings van FGGW eerste semester eksamens en assesserings

Beste studente en kollegas, Die impak van die afgelope week lê swaar op ons elkeen se gemoed en die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteleiers het ons...

Jongste nuus: Aankondiging oor eksamen, en inisiatiewe om diskriminasie te bestry

Die Universiteit Stellenbosch (US) volg 'n benadering van geen verdraagsaamheid tot rassisme op kampus. Die Universiteit het uitgebreide maatreëls ingestel om...

Vakkundiges bepleit terugkeer van objekte uit Afrika in Westerse museums

​Vakkundiges bepleit terugkeer van objekte uit Afrika in Westerse museums ​Restitusie – die teruggawe van verlore of gesteelde items aan ʼn regmatige eienaar –...

Eksamens uitgestel met een week

Beste personeellede en studente Die afgelope week was baie moeilik en traumaties vir ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap. Ons is hartseer en ontsteld oor...

Gevorderde program in volhoubare ontwikkeling bekend gestel

In 'n poging om entrepreneurs te lewer wat tot 'n regverdige en volhoubare toekoms in Suid-Afrika kan bydra, het die Universiteit Stellenbosch onlangs...

Prof Booysen se navorsing help verbeter die lewe van armes en kwesbares

Prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede met die titel “...
Subscribe to