As hoof van die Tolkdiens by die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum, vervul Juanli Theron en haar span 'n kernrol om meertaligheid by ons universiteit...
Die potensiële impak van die stompkopkewer ( polyphagous shot hole borer) op die ekonomie van Suid-Afrika, kan 'n yslike R275 miljard oor die volgende tien...
Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op enkele sleutelkwessies wat...
Dr Lieketseng Ned, 'n navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Globale Gesondheid, het onlangs 'n vroeë loopbaan-navorsingstoekenning van...
Melany le Roux is die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuurder van Sekuriteitstelsels en Intelligensie by Kampussekuriteit. Sy en haar span werk onverpoosd...
Die Unesco-leerstoel in Komplekse Sisteme en ʼn Transformerende Afrika-toekoms is toegeken aan twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) – mede...
In 'n historiese prestasie verskyn nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) – prof Tulio de Oliveira en dr...
'n MSc-tesis oor mariene soogdierspesiasie en die rol wat historiese klimaatsverandering in hierdie proses gespeel het, het aan Amoré Malan van die...
Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit is op Sondag 22 Mei gevier. In meningsartikels vir die media, skryf prof Michael Samways en PhD-student Ancois...
Die tiende Biblioteeknavorsingsweek – 'n jaarlikse vlagskipgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch (SU) se Biblioteek- en Inligtingsdiens wat van 16–20...