Op Maandag die 11de April was die EucXylo-span verheug gasheer the speel vir drie spesiale gaste. Dit was Dr. Khotso Mokhele en Mnr. Chris Pienaar...
Met die bekendstelling van sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke in Julie 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) die hoop uitgespreek dat die nuwe...
“Wees kreatief, veerkragtig en onthou, daar is plek vir almal!" - Annika Nel, HonsBSc in Rekenaarwetenskap (2020) Annika Nel wat reeds ondervinding opgedoen...
“My raad? Wees oopkop. Jy weet nooit waar jy jou dalk kan bevind nie". – Christina Relihan, BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie (2017) Christina Relihan...
“Ontwikkel strategieë om die beste oplossing vir 'n probleem te vind – daar is geen een-grootte-pas- almal oplossings nie." Nonvo Kasolo, BScHons in Geologie...
“Ons word meer inklusief en handhaaf 'n hoë standaard van studentesukses, ons doen ook ons bes om die sogenaamde 'verlore middelgroep' te help en neem die...
Timothy Juries is goed op dreef om homself in die dierewetenskapsektor te vestig nadat die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-program hom 'n tweede kans op...
Prof Sibusiso Moyo is as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie aangewys. Die US Raad het hierdie...
Op 27 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-personeellede Robert van Staden en Francois Swart die uitmergelende Absa Cape Epic oor 657 km en 16 900 m se...
Vroeg in April 2022 het die roetine-monitering wat deur die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) gedoen word, tot die ontdekking van twee...