Skip to main content

‘Ek wil ʼn nuwe weg baan vir die volgende generasie’

As 'n bekroonde voedselwetenskaplike het Sinesipho Galada haar ware passie gevind. En dit is alles te danke aan die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS...

Die potensiaal van 'n nuwe terapeutiese middel vir die behandeling van Alzheimer se siekte

​Met die gebruik van gevorderde mikroskopietegnieke kon navorsers wys hoe 'n natuurlike poliamien, spermidien, behandelingstrategieë kan verbeter teen...

#USVroue: Dr Celeste Nel – “Moet nooit ophou leer nie"

Die Sentrum vir Aansoeke, Studentehuisvesting en Kliëntedienste (ASACS) in die Registrateursafdeling lewer noodsaaklike studentedienste om te sorg dat die...

Scanning Electron Microscopy

Sample: Bacterial Biofilm Instruments: ThermoFisher Apreo SEM, CPD Description: Secondary electron imaging allows for visualization of various dehydrated and...

GSSA vereer US-studente vir 2021 se beste MSc-tesis en honneurstesis in aardwetenskappe

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n dubbelle slag geslaan met twee studente wat onderskeidelik die Geologiese Vereniging van Suid-Afrika se...

Bio-informatika is sleutel tot bewaring

​'n Reeks hoëresolusiekaarte wat die plaaslike diversiteit van boomspesies regoor die wêreld uitbeeld, asook die omgewingsdryfvere ágter die diversiteit, sal as...

Francois van Coke, wynmakers by Maties Soirée

Is jy gereed vir 'n bietjie heupswaai op die maat van lekker musiek op 'n Lente Vrydagmiddag? Bespreek dan jou kaartjie vir die Maties Soirée wat op Vrydag 9...

Merkwaardige nuwe kernmagnetiese resonans-instru-mente maak die US 'n leier in wetenskap-like navorsing

​​Die Sentrale Analitiese Fasiliteite (SAF) se Kernmagnetiese Resonans (KMR)-fasiliteit by Universiteit Stellenbosch (US) is op 13 April heropen. Twee...

FGGW-kinderpsigiater ontvang gesaghebbende toekennings

Dr Anusha Lachman, kliniese hoof van die Kinderpsigiatrie-eenheid by Tygerberg-hospitaal en senior dosent in psigiatrie by die Universiteit Stellenbosch (US)...

Kühne Summer School presented great opportunities, says student

Sheba Kashiri has not only developed a renewed appreciation for her studies at Stellenbosch University but also a better understanding of her future career...
Subscribe to