Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg (SBGS) het onlangs 'n Cochrane stelselmatige oorsig gedoen om die...
Die Fakulteit is verheug dat prof Ernest Aryeetey, die stigtersekretaris-generaal van die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie, een van die uitgelese...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n transformasiewerksessie tussen universiteite in samewerking met die Transformasiebestuurdersforum (TBF), 'n...
Die opvoering van prof Sylvia Vollenhoven se toneelstuk Krotoa: Eva van die Kaap by vanjaar se Toyota US Woordfees het aansluiting gevind by die Universiteit...
Nasionale Kinderdag is op Saterdag 5 November gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons meer moet doen om...
Aansoeke vir die Werkstudieprogram 2023 is oop! Aansoekers moet senior studente wees (geen eerstejaars). Die Werkstudieprogram gee finansiële behoeftige...
Die jongste kohort wat met eredoktorsgrade van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer sal word, het almal 'n positiewe impak op hulle onderskeie gebiede...
Prof Adriaan van Niekerk, Direkteur van die Sentrum vir Geografiese Analise en 'n professor in geografie en omgewingstudies aan die Universiteit Stellenbosch...
Vanjaar was die vyftiende aanbieding van die Universiteit Stellenbosch (US) se Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-). Die tema vir vanjaar se...