Skip to main content

Dr Lachman fokus op kinders se geestesgesondheid

​Toe dr Anusha Lachman, hoof van die Kliniese Eenheid Kinderpsigiatrie by die Tygerberg-hospitaal, op 6 Desember haar PhD in Psigiatrie ontvang het, het sy meer...

Alex Muthua wil gesigsherkenningstegnologie help verbeter

Gesigsherkenningstegnologie word op baie verskillende gebiede gebruik – van lughawens, kleinhandelaars, gesondheidsorg, wetstoepassing en bemarking tot banke –...

Duitse vise-kanselier ‘hoogs beïndruk’ met US se navorsing, fasiliteite

ʼn Hoëvlak afvaardiging van Duitsland, wat όόk die Duitse vise-kanselier ingesluit het, het onlangs met top-wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US)...

US verstewig verhoudings met vooraanstaande Europese universiteite

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het in November besoekende lede van Die Gilde van Europese Navorsingsintensiewe Universiteite op die Stellenbosch-kampus...

PhD-graduata spreek geslagsgebaseerde geweld aan

Nadat sy haar hoërskoolloopbaan voltooi het, het S’lindile Thabede somatologie gaan studeer en vir ’n hele klompie jare as ’n skoonheidsterapeut gewerk...

Baanbreker in landbousektor ontvang eregraad van US

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n eredoktorsgraad aan die vooraanstaande denkleier en innoveerder in Suid-Afrika se landbousektor, Thomas Dreyer...

ANO stel nuwe digitale tydskrif "Research for Impact" bekend

​Welkom by die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) se digitale navorsingstydskrif ‘Research for Impact’ https://www0.sun.ac.za/resear…...

Jong doktor laat haar nie deur diabetes onderkry nie

Vier tot ses keer per dag. Dit is hoe gereeld dr Yolandi Swart van Pretoria haarself insulien moet inspuit, want haar lewe hang daarvan af. Swart is op...

MFM skitter by SA Radio-toekennings

​Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26...

Gradlinc: 'n eenvourdige oplossing vir Suid-Afrika se gegradueerde werkloosheidskrisis

'n Innoverende loopbaanontwikkelingsplatform vir gegradueerdes – Gradlinc – is aan die begin van die Universiteit Stellenbosch se 2022-gradeplegtigheidsweek op...
Subscribe to