Die Universiteit Stellenbosch het die uitgelese Rwandese pediater, prof Agnes Binagwaho, by sy Desembergradeplegtigheid met 'n eredoktorsgraad vereer. Die graad...
Verpleegkunde vereis dat jy meer as net jou hande en kop gebruik – jy moet ook jou hart inspan ter wille van jou pasiënte. Dit was die boodskap wat die Wes...
Aan die einde van 2022 neem die Departement Ondernemingsbestuur van vyf langsdienende kollegas afskeid. Prof Johann de Villiers en dr Mike Lamont tree af uit...
Ellen R. Tise, die Senior Direkteur van Biblioteek- en Inligtingsdienste aan die Universiteit Stellenbosch, gaan deelneem aan die Wêreldwetenskapsforum (WSF)...
Geo-omgewingswetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met die Swiss Federal Institute of Aquatic Research (Eawag) in Switserland om...
Prof Ilse Feinauer van die Departement Afrikaans en Nederlands het Maandag 5 Desember 2022 'n Kanselierstoekenning vir volgehoue uitnemendheid in navorsing...
Hierdie boek stel jou bekend aan 'n verskeidenheid karakters - van ouwêreldse dieresiele wat tee van regoor die wêreld versamel, tot 'n uitgebrande prokureur en...
Maandag 5 Desember 2022 was 'n groot dag vir dr Hillary Chibaya. Hy het nie net die verhoog oorgesteek om sy doktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US)...