Skip to main content

US verloor gewaardeerde en lojale vriend

“Nie net het die Universiteit 'n uiters knap raadsvoorsitter verloor nie, maar 'n besonderse gewaardeerde en lojale vriend van die Universiteit." So sê prof Wim...

Wetgewende veranderinge kan skuldenaars teen gewetenlose krediteure beskerm

Wanneer jy in die huidige moeilike ekonomiese omstandighede sukkel om jou skuld te delg, is die laaste ding wat jy nodig het, gewetenlose krediteure wat jou...

Innemendheid is die sleutel tot prof Faadiel Essop se onderrig-sukses

“Die verstand is nie ʼn houer wat gevul moet word nie, maar ʼn vuur wat aangesteek moet word." Hierdie aanhaling van die Griekse filosoof, Plutarch, maak deel uit...

US-verwelkomings-tydperk begin vandeesweek

Die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike verwelkomingstydperk neem vandeesweek 'n aanvang. Die Universiteit het vanjaar sy net wyer gespan om...

Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool

​Vanjaar se Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool het Maandag (23 Januarie 2023) amptelik begin. Die skool, wat in die Krotoagebou by die Universiteit...

Mayosi-Netcare studiebeurs bied ‘geleentheid van leeftyd’ vir farmakologie-kenner

​ʼn Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch en spesialis kliniese farmakoloog en konsultant by Tygerberg-hospitaal, dr Veshni Pillay-Fuentes Lorente, het...

SA regering vermy sy menseregte-verpligtinge teenoor vlugtelinge - GSA sprekers

​Jong akademici van regoor die wêreld aangemoedig om navorsing te doen en oplossings te vind vir dringende wêreldwye kwessies soos ongelykheid, armoede en die...

Navorsing ondersoek kwessie van geweld teen mense met gestremdhede

​Onrusbarende statistieke toon dat mense met gestremdhede 'n veel hoër koers van geweld ervaar as die res van die bevolking, en dat armoede, wat dikwels met...

Nuwe studie onthul diversiteit van Suid-Afrika se ekologies belangrike langtongvlieë

​'n Uitvoerige studie oor meer as 50 langtongvliegspesies wat endemies tot Suid-Afrika is, het getoon dat spesies wat aan die wetenskap bekend is, maar slegs...

Opvoedkundige sielkunde studente aangemoedig om die samelewing te dien

Na 'n baie mededingende keuringsproses met byna 200 aansoeke, is twaalf studente vir die MEd Opvoedkundige Sielkunde-program by Fakulteit Opvoedkunde gekeur...
Subscribe to