Skip to main content

​Die werwing van ’n nuwe kohort toekomstige Maties

Ons span studentewerwers van die Universiteit Stellenbosch (US) wat die hoërskoolmark bedien, is sedert die begin van die skooljaar op 18 Januarie 2023 reeds...

n Rekordgetal van 650 internasionale studente het bymekaargekom om die semester as Matie-studente te begin

​'n Rekordgetal internasionale studente het Maandag (6 Februarie 2023) 'n verwelkoming- en oriënteringsgeleentheid van Universiteit Stellenbosch Internasionaal...

FGGW-kenners verskyn in gesaghebbende joernaal The Lancet

Twee virologie-kenners aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is onlangs genooi om ʼn kommentaar-artikel in...

Welkom aan ons nuwe 1ste jaar Bos- en Houtprodukwetenskapstudente -2023!

​Welkom aan ons nuwe 1ste jaar Bos- en Houtprodukwetenskapstudente -2023!

Wêreldkankerdag: Soeklig val op servikale kanker, pasiëntnavigators

Wêreldkankerdag is op 4 Februarie herdenk. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus op die uitdagings rondom die...

Welkom Maties-klas van 2023

​Coetzenburg se Danie Craven-stadion was Donderdag 2 Februarie 2023 met 'n vreugdevolle gegons gevul toe die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Afrika-wetenskaplikes help skep ʼn beter wêreld — Prof Wim de Villiers

​Die onlangse Global Scholars Academy wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid en die Harvard Regskool se Instituut vir Globale...

Nuwelinge aangespoor om ‘ʼn verskil te maak’ in mense se lewens

“Matieland is ʼn plek waar jy jou drome kan bewaarheid ... Droom dus groot!" Met hierdie aanmoediging het die Universiteit Stellenbosch (US) se rektor en vise...

US bring hulde aan Desmond Smith

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het hulde gebring aan Desmond Smith wat onlangs oorlede is. Smith het vir 12 jaar in die Universiteit se Raad gedien – vir...

Gesonde Jy

​Sluit by ons aan vir 'm 6-weke oefen program of jou jaar af te skop op 'n gesonde noot vol energie. Die program hardloop vanaf 13 Februarie tot 24 Maart en...
Subscribe to