Skip to main content

Onderling verbind: Mens- en diere-TB deel van dieselfde probleem

Tuberkulose (TB) by mense kan nie uitgeroei word tensy TB by diere ook uitgeskakel word nie, omdat hierdie twee siektes ten nouste onder die sambreel van “Een...

30 jaar van US se leierskap in internasionalisering in die kollig

Twee prestigeryke projekte bekendgestel: Die aankondiging van die UNESCO-leerstoel in Interkulturele Vaardighede wat aan Universiteit Stellenbosch toegeken is...

Wetenskaplikes identifiseer die top 100 belangrikste vrae in Plantwetenskappe

​'n Internasionale paneel wetenskaplikes, wat 'n wetenskaplike van die Universiteit Stellenbosch (US) ingesluit het, het die top 100 belangrikste vrae, wat met...

Ukwanda: FGGW se droom van twee dekades gelede word vervul

Die totstandbrenging 20 jaar gelede van die Ukwanda-sentrum vir Landelike Gesondheid by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en...

US onwrikbaar verbind tot menseregte, waardigheid, meertaligheid en inklusiwiteit

Die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) se verslag oor taal in US-koshuise. “Menswaardigheid is...

Wêrelddag vir Verbruikersregte: Ondersteun mededinging, ondersteun die verbruiker

Wêrelddag vir Verbruikersregte word jaarliks op 15 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day skryf prof Willem Boshoff van die Sentrum vir...

Drie FGGW-navorsers erken vir wetenskaplike uitnemendheid deur SAMNR

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens sy plek bevestig as een van die top geneeskunde en...

L’Oreal-UNESCO finansiële toekenning ondersteun malaria-navorsing

​'n PhD-student in Chemie aan die Universiteit Stellenbosch, Jessica Thibaud, is een van ses Suid-Afrikaanse vrouewetenskaplikes wat 'n finansiële toekenning...

Die Eenheid vir Bio-etiek lewer navorsing met impak in mediese etiek

Die uitdagings in bio-etiek, die ervaring van ʼn ongeneeslike siekte, ondersteunde dood, orgaanhandel, voortplanting en aborsie is slegs enkele van die...

US vier 30 jaar van betekenisvolle internasionale betrekkings

Robert Kotzé is ʼn man van vele talente, maar een ongewone vaardigheid het hom oor die afgelope drie dekades goed te pas gekom: die vermoë om feitlik oombliklik...
Subscribe to