ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn innoverende manier gevind om beestuberkulose (bees-TB) by Afrika-buffels te diagnoseer en besmette diere...
Die vooraanstaande landbou-ekonoom, dr Uma Lele, is met 'n eregraad deur die Universiteit Stellenbosch by sy Maart-gradeplegtigheid vereer. Sy het die...
Hoe meer ons te wete kom oor die menslike dermmikrobioom en die derm-brein-as, hoe meer vrae ontstaan oor die invloed wat triljoene mikroörganismes op die...
Wanneer jy gekonfronteer word met finansiële, mediese, regs- en openbare dokumente wat jou lewe raak, wil jy graag hê dit moet verstaanbaar en duidelik wees...
Afrikaans is nou wel Asambese Mkumatela se derde taal, maar dit het haar nie verhinder om 'n meestersgraad in vertaling in dié taal te voltooi nie. Sy het haar...
'n Ernstige gehoorgestremdheid het Elana Solomon aangespoor om haar persoonlike ondervinding vir akademiese navorsing te gebruik waarby gestremde kinders en...
Toe Chantal de Long van Delft in 2020 vir haar meestersgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) geregistreer het, het sy uitgesien na die uitdaging en was...
Een van Suid-Afrika se voorste musikante het vandeesweek sy doktorsgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek ontvang. Die pianis, komponis...
Wêreldtuberkulosedag word elke jaar op 24 Maart herdenk en die tema vanjaar was “JA ons kan TB beëindig". ʼn Aantal TB-kenners van die Universiteit Stellenbosch...
Die *Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (24 Maart 2023) met 'n oorweldigende meerderheid 'n mosie van vertroue in en ondersteuning aan die...