Skip to main content

Derde Internasionale Werkswinkel oor Transnasionale Misdaad in Afrika

​​Die vennootskap tussen SIGLA en DTRA van die VSA het sedert 2016 'n reeks werkswinkels opgelewer. In 2023 was die derde tema Kuberveiligheid in Afrika en is...

Voorste US-onderrigkampioene kry erkenning by OLA-toekenningsplegtigheid

​ʼn Diverse groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) was die sterre by die toekenningsgeleentheid vir Onderrig-Leer-Assessering (OLA), wat onlangs...

Ma en dogter ontvang saam hulle LLM-graad

Die reg is deel van die Botha-gesin se DNS. Ma en dogter Anya-Larissa en Vanya Botha het nie net albei vandeesweek hulle LLM-graad by die Universiteit...

Giséle Lavita (25) oorkom teëspoed om een van US se jongste LLD-graduandi te word

​Giséle Chloé Lavita laat nie toe dat omstandighede in haar pad staan nie. Sy het vandeesweek op die tenger ouderdom van 25 jaar met ’n doktorsgraad in die...

Nagraadse studies rus onderwysers toe om hul beste te wees

Antoinette van der Hoven het haar meestersgraad in Taalonderrig by Fakulteit Opvoedkunde se gradeplegtigheid in Maart ontvang en sy het haar studies soveel...

SAOG-beurs aan US-student toegeken om ekonomiese integrasie in die streek te bestudeer

​Kgomotso Madiba is 'n veelsydige jong vrou wie se identiteit deur sowel haar akademiese as haar nie-akademiese lewe gevorm is. Sy geniet die kunste...

Noodgeneeskunde-spesialis ʼn steunpilaar in tye van Covid én kanker

Kleintyd het prof Heike Geduld, hoof van die Afdeling Noodgeneeskunde van die Universiteit Stellenbosch (US), van drama weggeskram en emosioneel-gelade...

SUNFin-span gereed om in Julie 2023 lewendig te gaan

​Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort 'n nuwe finansiële stelsel hê. Die SUNFin-projek het sy finale fase bereik voordat dit in Julie vanjaar...

LOA Seminaar: “Infusing research-mindedness in a Psychology Honours module"

Afdeling Leer- en Onderrigverryking Seminaar 1 van 4: 16 Maart 2023 ​Spreker: Prof. Ashraf Kagee (Departement Sielkunde, Fakulteit Lettere en Sosiale...

Die natuurlewe se rol in voedselstelsels

​​​​​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe en die Southern Africa Food Lab het onlangs 'n African Food Dialogue paneelbespreking...
Subscribe to