Skip to main content

Prof Liezel Frick: Hoe om kreatiwiteit deur doktorale onderrig te help ontsluit

Prof Liezel Frick, Vise-dekaan: Navorsing en Nagraadse Studies in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs haar intreerede...

Vennootskappe help universiteite om ontwrigters in hoër onderwys te hanteer – Prof Hester Klopper

Globale verskuiwings in die demografie van bevolkings en versnelde digitalisering is van die grootste ontwrigters wat die hoëronderwyslandskap vinnig laat...

Ontmoet die nuwe voorsitter van die US Raad: Dr Nicky Newton-King

Dr Nicky Newton-King* is op 17 April 2023 as die 14de voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch verkies – die eerste vrou om hierdie amp in die...

Waardevolle insig in doktorale studieleiding deur Australiese navorser gedeel

​Ervare opvoeder en navorser Prof Elke Stracke van die Universiteit van Canberra in Australië het in April twee navorsingseminare by Fakulteit Opvoedkunde...

FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie

​In wat hy beskryf as “ootmoedige erkenning" van sy navorsing oor geestesgesondheid, het dr Lebogang Phahladira, ʼn spesialis-psigiater en senior-dosent aan die...

‘Teiken spesifieke groepe wyndrinkers vir beter verkope’ – navorsingstudie

Wynmakers (en wynmaatskappye) kan hulle verkope verbeter deur ge teikende strategieë te ontwikkel om verskillende groepe wynverbruikers te bereik...

OLA-seminaar: ʼn Sluitsteenprojek om die entrepreneurs- en ander noodsaaklike vaardighede van studente

​​Jy word uitgenooi om die volgende kwartaallikse OLA-seminaar van die Afdeling Leer- en Onderrigverryking by te woon. Spreker: Dr Albert Strever (Departement...

Nuwe medisinale sampioenspesie endemies tot Knysnabos

​'n Nuwe medisinale sampioenspesie van die genus Hericium, is onlangs deur 'n derdejaarstudent in mikrobiologie en genetika aan die Universiteit Stellenbosch...

Universiteite is enjins vir innovasie en navorsing – Prof Sibusiso Moyo

Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie is op 21 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian, skryf prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing...

Switserse én US-studente baat by nuwe Kort program

​As deel van die viering van 30 jaar van internasionalisering by die Universiteit Stellenbosch (US), het US Internasionaal 'n nuwe studente-kort program met die...
Subscribe to