Skip to main content

SA se vroue-akademici het uitgebrand toe hulle van die huis af moes werk

Om van die huis af te werk het vir baie Suid-Afrikaanse vroue-akademici in ʼn nagmerrie ontaard gedurende die eerste ses maande van die grendeltyd wat in 2020...

Sirkel-ekonomie kan munisipaliteite help om afval volhoubaar te bestuur

Munisipaliteite, veral die kleineres, moet dit oorweeg om 'n sirkel-ekonomie-model te implementeer wat hulle kan help om afval volhoubaar te bestuur. Dit behels...

Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners

'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en...

US ontvang NIH-toekenning van R40 miljoen om MIV-voorkomingstrategieë vir landelike gebiede in Afrika te ontwikkel

​Prof Frank Tanser, ʼn top-wetenskaplike in MIV-navorsing wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (Seri)...

Stefan ‘opgewonde’ oor unieke PhD-geleentheid wat oor drie kontinente strek

​ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Stefan Botha, het ʼn unieke volledige drie-jaar lange beurs...

Vennootskappe belangrik om natuurlewe te beskerm

Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van...

ChatGPT in die kollig by US-seminaar

​Die groot gonswoord van 2023, ChatGPT, het vandeesweek onder die loep gekom by die eerste van 'n splinternuwe reeks seminare op die hoofkampus van die...

Besoekende professor beklemtoon vroulike oudstryders se bydrae tot die struggle

​'n Besoekende professor van die Verenigde Koninkryk werk tans aan navorsing oor 'n fassinerende deel van Suid-Afrika se geskiedenis in die 20ste eeu deur die...

Toonaangewende epidemioloog word direkteur van Populasiegesondheidsinnovasie by SERI

Prof Frank Tanser, 'n toonaangewende Suid-Afrikaanse navorser op die gebied van MIV, het hom by die Sentrum vir Epidemie-reaksie en Innovasie (SERI) aangesluit...

US-chirurge soek strategieë om borssifting meer toeganklik te maak

Daar is tans geen nasionale borssiftingsprogram in Suid-Afrika nie. Terwyl baie vroue toegang het tot individuele borswaarneming (mammogram en ondersoek), het...
Subscribe to