Skip to main content

'n Dag in die lewe: Peter Kirsten

Senior menslikehulpbronnepraktisyn Peter Kirsten help personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) om vir hulle toekoms te beplan, maar wanneer hy die...

Kleinseun wen Van der Walt-medalje as beste rekenaarwetenskapstudent by US

​Emil van der Walt het geskiedenis gemaak toe hy die Van der Walt-medalje ontvang het as 2022 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap by die Universiteit...

US-ombud – kampvegter vir die beginsels van regverdigheid en billikheid

​Die ombud dien al lank wêreldwyd as 'n onafhanklike kanaal waar individue hulp kan soek. Die term “ombud" kom van die Nordiese terme “ombudsman", “ombudsmann"...

Wêreldhipertensiedag: Beleide om hipertensie, diabetes te voorkom moet gemeenskaps-behoeftes aanspreek

Nieoordraagbare siektes (NOS's) soos hartsiektes, kanker, chroniese asemhalingsiekte en diabetes is die vernaamste oorsake van vroeë sterftes wêreldwyd. Mense...

Switserse simposium oor generasiegaping lei tot stimulerende insigte

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs vir die eerste keer as gasheer vir die St Gallen-simposium opgetree. Dit is ’n prestigeryke jaarlikse geleentheid...

‘n Dag in die lewe: Mantombi Makhubele

Ons het Mei met die viering van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die Universiteit...

OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die US

OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: 'n gesprek oor implikasies aan die US Gedeeltes van hierdie artikel is deur ChatGPT geskryf. Die vooruitgang in...

Leksikografiestudent ontvang gesogte Kanadese navorsingstoekenning

​Me Mmanape Hlungwane, 'n PhD-student in die Departement Afrikaans en Nederlands, het onlangs die gesogte MITACS Globalink Navorsingstoekenning ontvang. Hierdie...

ʼn Dag in die lewe: August Engelbrecht

​Ons het Mei met die gedenking van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die US. In hierdie...

Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus

Navorsing vir jou OLA* Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus In hierdie nuwe hibridiese US-kortkursus leer jy: •hoe om jou navorsingsvraag te verfyn;•hoe...
Subscribe to