Skip to main content

UNESCO-leerstoel oor interkulturele vaardighede aan die US toegeken

Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Leerstoel in Interkulturele Bevoegdhede is aan die Universiteit...

ʼn Dag in die Lewe: Diane Gahiza

Haar rol as die Projekkoördineerder van die Sentrum vir Maatskaplike hou Diane Gahiza baie besig. Haar lewendige belangstelling in maatskaplike...

Prof Gabeba Baderoon lewer aangrypende Afrikadag-lesing

“Ons moet die universiteit se ruimte opeis, want dit is ons kollektiewe skat. Die universiteit self word verryk wanneer dit almal erken wat behoort. Dit word...

Verbind aan Afrika: Prof Taryn Young, kampvegter vir openbare gesondheidsorg

Sedert sy in 2008 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidsdienste (FGGW) aangesluit het, het p rof Taryn Young op ʼn klomp...

Memorandum van verstandhouding sal tot goeie regering in Afrika bydra

​Die Afrika-unie (AU) se Teenkorrupsie-adviesraad (AUABAC), in samewerking met Duitsland se Internasionale Samewerkingsagentskap (GIZ) en die Universiteit...

Bly Verbind: Maties Alumnibetrekkinge en die Konvokasie aan die US

Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kom op Donderdag 1 Junie byeen vir 'n buitengewone vergadering – in persoon by die Hoër Meisieskool...

US se Herman Wasserman sluit by gesaghebbende nuwe globale inligtingsomgewingskundige paneel aan

Prof Herman Wasserman, Voorsitter van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US), is genooi om by 'n nuwe internasionale gesaghebbende...

Afrikadag: US-kenners fokus op wildvleisbedryf, korrupsie en LGBTI-regte

Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media evalueer kenners aan die Universiteit Stellenbosch korrupsie op die kontinent, en...

Verbind tot Afrika: Prof Lorna Dreyer beywer haar vir sosiale geregtigheid

Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind tot Afrika" en vandag vier ons Afrika-dag saam met die res van die wêreld...
Subscribe to