Verteenwoordigers van die Universiteit Stellenbosch (US) se eerstegenerasieprogram, SOAR, is uitgenooi om by die Konferensie oor Europese Eerstejaar-ervarings...
Die afgelope twee dekades het die Afrika Sentrum vir MIV/Vigs-bestuur, wat deel vorm van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, byna 5 000 studente...
ʼn Wêreldklas- biomediese navorsingsfasiliteit, die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI), word vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US) bekend gestel...
Die eerste kohort van STEM MentHER-leerders en hulle mentors is twee-twee bymekaargesit tydens 'n spesiale seremonie op Woendsdag 4 April 2023, by die...
Wetenskaplikes het nog 'n wonderlike gedragseienskap van water blootgelê – toe dit hierdie keer ingeperk is tot op nanoskaalvlak by temperature onder vriespunt...
David Marupen, die pas-aangestelde Direkteur van Fondswerwing in die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), het meer as...
Regina Cronje vier vanjaar haar loopbaan van twee dekades as lietsjie-navorser met 'n paar besonderse mylpale. Sy het pas haar doktorsgraad in Hortologie aan...
Skrywe aan US-personeel (6 April 2023): Verlede Vrydag (31 March 2023) in ’n skrywe is personeel ingelig oor die Rektor wat ingevolge die Universiteit...
Onderwerp Die afgelope paar weke het KI-tegnologie beduidend gegroei met innovasies van industrie-leiers soos Google en Microsoft wat onder meer KI-funksies by...
By die tweede jaarlikse Mohammad Karaan Gedenklesing, deel dr Uma Lele, internasionaal-erkende ekonoom en kenner op die gebied van landelike ontwikkeling en...