Beeldtoeskrywing: Mila Ottavini Universiteitslewe vir 'n eerstejaar rekeningkundestudent is skrikwekkend genoeg, maar toe Mila Ottavini nog ook met 'n...
Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is Vrydag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, het drr Karen Garner & Chantelle (Departement...
ʼn Onlangse werksessie, gereël deur Elina Amadhila, ʼn Iso Lomso-genoot by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Navorsing, het die vooruitgang met die...
Verskeie faktore kan die doeltreffende funksionering van die finansiële stelsel beïnvloed en dit kwesbaar laat vir onstabiliteit en manipulasie. Dít kan weer...
’n Suid-Afrikaanse mediakenner wat in die Verenigde State gesetel is, het hom by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek aangesluit as...
Die bestuur van en toegang tot data word daagliks ’n al hoe groter uitdaging in die huidige snelveranderende digitale era waarin daar elke sekonde ’n oorvloed...
Dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudies) is op 16 Junie deur die Taalsentrum van die Universiteit van Pardubice in die Tsjeggiese Republiek...
Ná 'n positiewe verhouding van meer as twee dekades tussen die Universiteit Stellenbosch se Afrika Sentrum vir MIV/vigsbestuur en UNAIDS het twee senior...