Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort 'n nuwe finansiële stelsel hê. Die SUNFin-projek het sy finale fase bereik voordat dit in Julie vanjaar...
Afdeling Leer- en Onderrigverryking Seminaar 1 van 4: 16 Maart 2023 Spreker: Prof. Ashraf Kagee (Departement Sielkunde, Fakulteit Lettere en Sosiale...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe en die Southern Africa Food Lab het onlangs 'n African Food Dialogue paneelbespreking...
Ondanks talle uitdagings – soos ʼn siggestremdheid wat haar loopbaan as radiograaf kortgeknip het, swak gesondheid en toe die verlies van haar huis in verlede...
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn innoverende manier gevind om beestuberkulose (bees-TB) by Afrika-buffels te diagnoseer en besmette diere...
Die vooraanstaande landbou-ekonoom, dr Uma Lele, is met 'n eregraad deur die Universiteit Stellenbosch by sy Maart-gradeplegtigheid vereer. Sy het die...
Hoe meer ons te wete kom oor die menslike dermmikrobioom en die derm-brein-as, hoe meer vrae ontstaan oor die invloed wat triljoene mikroörganismes op die...
Wanneer jy gekonfronteer word met finansiële, mediese, regs- en openbare dokumente wat jou lewe raak, wil jy graag hê dit moet verstaanbaar en duidelik wees...
Afrikaans is nou wel Asambese Mkumatela se derde taal, maar dit het haar nie verhinder om 'n meestersgraad in vertaling in dié taal te voltooi nie. Sy het haar...
'n Ernstige gehoorgestremdheid het Elana Solomon aangespoor om haar persoonlike ondervinding vir akademiese navorsing te gebruik waarby gestremde kinders en...