Afrika moet ophou om die prys te betaal vir die res van die wêreld se onwilligheid om vinnig genoeg op te tree in reaksie op die onweerlegbare gevolgtrekkings...
As ʼn arbeidsregspraktisyn, maatskaplike wetenskaplike en voormalige konsultant in die transformasie van menslike hulpbronne (MH), het Katlego Letlonkane talle...
Die oog van die Covid-19-storm het net twee jaar geduur. Tog was talle mense lank voor dit op verskillende maniere pandemie-voos: hulle het skuiwergate in...
Om sy baanbrekerwerk in die stryd teen klimaatsverandering en die bou van veerkragtigheid verder te versterk, is die Universiteit Stellenbosch (US) nou ook die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se heel eerste jaarverslag oor volhoubare ontwikkeling is amptelik in Maart 2023 bekend gestel. Dit het saamgeval met die...
Sedert Dr Jill Ryan by die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gelykwaardigheid begin werk het, is sy ’n uitgesproke stem teen geslagsgebaseerde...
Die Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies by die Universiteit Stellenbosch is die eksterne gehalteversekeraar van die eerste Afrikagerigte internasionale...
Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) was bly om vir sy somerskool in Januarie 2023 na kontakvorm te kon terugkeer, en is druk aan die voorberei vir 'n mega-...
Utamu is die nuwe spelwisselaar in die teebedryf. Dr Trust Phukwa, PhD-graduandus in voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het sy geesdrif...