Stellenbosch se iKaya Primêre Skool in Kayamandi het die tweede skool op die dorp geword wat voordeel gaan trek uit groen inisiatiewe van die Wes-Kaapse...
Prof Sonja Mouton van die Afdeling Wiskunde in die Departement Wiskundige Wetenskappe van die Faulteit Wetenskappe het haar intreerede op Dinsdag 3 Oktober 2023...
As krieket 'n koninkryk was, sou dr. Ali Bacher as 'n koninklike beskou word in daardie land, in Suid-Afrika en die res van die sportwêreld. Onlangs het...
Prof Ilse Feinauer, die bekleër van die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk, is to die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir...
Daar was nog nooit 'n belangriker tyd om ons jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Skenkingsdag te ondersteun nie. Voordat ons jou vertel van die hoe, die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys
Prof Henry Mbaya van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch het sy intreerede op 26...
Die 2023 Toyota US Woordfees wil personeel, studente, alumni, besoekers en ander feesgangers uitdaag én inspireer om nuwe perspektiewe van ons leefwêreld te...
September is Internasionale Bewustheidsmaand vir Doofheid met die Internasionale Dag vir Gebaretale wat op 23 September en die Internasionale Week vir Dowes wat...