Skip to main content

Prof Louis Jonker vereer met gesogte Georg Forster-navorsingstoekenning

Toe prof Louis Jonker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie onlangs as ontvanger van die Georg Forster-navorsingstoekenning aangewys is...

Erfenisdag: Sport, nierassigheid en protesliedere onder die soeklig

Erfenisdag is op Sondag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sport, nierassigheid, diversiteit...

‘Reuse-avontuur’ wag op Matie op pad na Oxford met Rhodes-beurs in 2024

​Tessa Malan, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Rhodes-beurs ontvang om volgende jaar by die Universiteit van Oxford te studeer...

Prof Susana Clusella-Trullas ondersoek koudbloedige diere se reaksie op klimaatsverandering

​Prof Susana Clusella-Trullas van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe het haar intreerede op 19 September 2023 gelewer. Die...

Hidden Years-musiekargief: Ontdek ’n musiekskat by die US op Erfenisdag

Erfenisdag, wat jaarliks op 24 September gevier word, is die ideale geleentheid vir Suid-Afrikaners om hulle te verheug in en herinneringe op te haal oor ons...

Die US Argief – ons Universiteit se institusionele geheuebank

Die Amerikaanse skrywer en Nobelpryswenner Pearl Buck het op 'n keer gesê: “If you want to understand today you have to search yesterday." By die Universiteit...

Wole Soyinka: Nobelpryswenner bekoor US-gehoor met vlymskerp humor en wysheid

Daar is ʼn paar goed waarvan Wole Soyinka glad nie hou nie, waarvan een sosiale media is. En hy hou ook nie van mense wat sy afgesonderde woudeiendom in Nigerië...

Skool vir Rekeningkunde eerstejaars verower eerste prys in Deloitte-kompetisie

Van links na regs: Matthew Privett, Sansar Maharaj, Anthony Oosthuizen Keegan Kisten Nicola Vermeulen Photo credit: Lelethu Roto Met indrukwekkende innovasie en...

Prof Elmarie Costandius vereer met OBU-genootskapstoekenning

​​​​Een van die akademici wat die afgelope paar jaar ʼn deurslaggewende rol gespeel het om die Universiteit Stellenbosch (US) se visuele regstellingsproses te...
Subscribe to