Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) – die oudste akademiese botaniese tuin in Suid-Afrika – vier vanjaar sy eeufees tydens die US Toyota...
'n Span bestaande uit twee rekenaarwetenskapstudente in hul vierde jaar en 'n derdejaarstudent in BDatSci het die eerste plek verower in die jaarlikse US...
Middelweerstandige tuberkulose (DR-TB) hou 'n wêreldwye gesondheidsbedreiging in weens die hoë sterftesyfer, koste van behandeling en die oordragsrisiko. Daar...
Die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) het in Augustus sy 25 ste bestaansjaar in Hirosjima, Japan, gevier. Dit was 'n heuglike geleentheid, veral...
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar 30 jaar van internasionalisering. Terselfdertyd berei US Internasionaal voor vir 'n eksterne ewekniebeoordeling...
Internasionale Geletterdheidsdag word jaarliks op 8 September gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Zelda Barends van die Departement...
Die wêreldbekende bioinformatikus, prof Tulio de Oliveira, Direkteur van die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap...
Ons vieringe op Internasionale Geletterdheidsdag (8 September) mag dalk vanjaar ietwat oorskadu word deur die massiewe leesprobleem wat ons in die gesig staar...