Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid vir...
Hierdie seminaar, aangebied deur die Departement Joernalistiek en die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, fokus op die mediadekking van geopolitieke...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 31 Augustus amptelik sy Masiphumelele-sentrum in gebruik geneem, wat 'n belangrike mylpaal verteenwoordig in...
“Goeie regering is die grondslag waarop 'n suksesvolle nasie gebou word. Dit is nie net 'n gonswoord nie." Dit was die woorde van die Ouditeur-generaal (OG) van...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n beduidende stap geneem om menstruasie-armoede te beëindig deur moderne sanitêre doekiesmasjiene op kampus te...
Vir twee jong wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) was Augustus ekstra spesiaal toe hulle uitgevind het hulle is as finaliste vir die 2023-...
Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) het onlangs twee dae se aktiwiteite met betrekking tot interkulturele bevoegdheid aangebied, wat...
'n Fassinasie met syfers en 'n voorliefde vir probleemoplossing het 'n stil seun van 'n arm nedersetting in die noorde van Namibië gehelp om 'n gerespekteerde...