Die seremoniële inhuldiging van die twee nuutste leerstoele van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) aan die...
Miriam Hoosain bedink haar antwoord versigtig wanneer jy haar vra om haarself te beskryf. “Nuuskierig" sal ʼn gepaste woord wees, besluit sy. “Een ding wat...
'n Afvaardiging van die Universiteit Stellenbosch (US) het in Augustus na Japan gereis om met universiteitsvennote te skakel en aan verskeie geleenthede van...
Prof Ada Jansen, voorsitter van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 12...
Die Universiteit Stellenbosch (US) staan aan die hoof van 'n internasionale konsortium wat onlangs 'n toekenning van vyf miljoen euro (nagenoeg R101 miljoen)...
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Haagse Sentrum vir Strategiese Studies (HCSS) het kragte saamgesnoer om Suid-Afrika se eerste Internasionale...
U word uitgenooi na die volgende kwartaallikse OLA-seminaar (onderrig, leer en assessering) wat deur die Afdeling Leer- en Onderrigverryking aangebied word...
Governments around the world are being confronted with unprecedented opportunities and challenges. The convergence of emerging technologies such as artificial...
'n Nuwe manier van leer en assessering is deur Delecia Davids, 'n dosent in Fakulteit Opvoedkunde, ontwerp. Davids het 'n spelgebaseerde manier van leer en...