Skip to main content

SAKELEIERS INSPIREER OPTIMUS-STUDENTE

Die hoofdoel van die OPTIMUS-program in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is om top voorgraadse akademiese uitblinkers van ’n stimulerende...

Geestesgesondheid is kompleks, kan nie net tot kontrolelys van simptome gereduseer word nie

​Wêreldgeestesgesondheiddag word elke jaar op 10 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Mark Tomlinson van die Instituut vir...

Rektorstoekennings 2023: ’n Aand van triomf en feesviering by US

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie in die elegante atmosfeer van die Stellenbosse...

Dink nuut oor hoëronderwysonderrig, -leer en -assessering in die era van KI

Kunsmatige intelligensie (KI) ontwikkel vinnig en hou aansienlike en moontlik ontwrigtende implikasies vir die wêreldwye onderwyssektor in. Die Universiteit...

Wêreldonderwysersdag: Onderwysers het kritieke rol, kragtige invloed in samelewing

​Wêreldonderwysersdag is op 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch die belangrike bydrae...

Klimaatsverandering dryf wêreldwye afname in amfibieë

​US-navorser dra by tot wêreldwye navorsingstudie wat bevind het dat 40% van amfibieë uitsterwing in die gesig staar, hoofsaaklik weens klimaatsverandering...

EBW-student en span verower eerste prys in invloedryke datawetenskaptegnothon

In 'n merkwaardige demonstrasie van datagedrewe vindingrykheid en probleemoplossingsvaardighede het ​drie studente van die Universiteit Stellenbosch, insluitend...

“Kweek ’n kultuur wat studentesukses bevorder deur betekenisvolle ko-kurrikulêre ervarings”

​Vir die afgelope paar maande het voornemende en bestaande studenteleiers opleiding in leierskapsontwikkeling ondergaan ter voorbereiding vir die verkiesing van...
Subscribe to