Sedert die Toyota US Woordfees, 'n jaarlikse kunstefees op Stellenbosch, ten einde geloop het, het die produksies, lewendige televisie en radio-uitsendings...
Huis Visser het onlangs 'n geleentheid op die Rooiplein gereël om bewusmaking oor borskanker te kweek en het 'n prettige weergawe van tafeltennis gebruik om...
Ons bevind ons in die middel van 'n “goue eeu" van pre-kliniese en kliniese tuberkulose- (TB-) navorsing wat, indien suksesvol, teen 2030 'n einde aan...
Melissa Siegelaar, 'n Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) fakulteitslid, het 'n onlangse werkskadu-inisiatief by die Universiteit van Lund (UL) geloof vir...
Presies 'n jaar nadat die Universiteit Stellenbosch (US) se HortiDemoSentrum by die Welgevallen-proefplaas geopen is, het 'n groot eer die studente en...
Oktober is kuberveiligheidsbewustheidsmaand. In ʼn artikel vir die Mail & Guardian skryf prof Francois Vreÿ (Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap...
Dr Katherine de Villiers van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van net sewe wetenskaplikes wêreldwyd...
Die Skool vir Rekeningkunde se visie om terug te gee aan die gemeenskap gaan van krag tot krag nadat dit onlangs 'n werkswinkel aangebied het om kleinsake...
Meer as 133 studente het in 2023 'n lewensveranderende reis aangepak deur die uitdaging te aanvaar om die universiteitsvoorbereidingsprogram SciMathUS te...