Skip to main content

Medewerking en medeproduksie van kennis op die sakelys vir die besoek van dr Guido Caniglia

​Die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (CST) was bevoorreg om as gasheer op te tree vir dr Guido Caniglia, Direkteur van Wetenskap by die Konrad Lorenz...

Prof Benoit Divol verken komplekse wêreld van wyngis om wyngeure te verbeter

Prof Benoit Divol van die Departement Wingerd- en Wynkunde in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 26 Oktober 2023 sy...

Inheemse, onderbenutte gewasse kan voedsel- en voedingsekerheid in Afrika ’n hupstoot gee

​Afrikadag vir Voedsel- en Voedingsekerheid is op 30 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Ethel Phiri van die Volhoubare Landbou...

Boodskap van die Rektor - assesseringswense en belangrike inligting oor US-ondersteuningsdienste

​Beste studente Ek wil graag aan die begin van die November-assesseringstydperk by die Universiteit Stellenbosch (US) alle studente baie sterkte toewens vir die...

US nou vooraanstaande mikrobioom-wetenskaplike Thulani Makhalanyane se tuiste

​Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die internasionaal bekende mikrobioomnavorser Thulani Makhalanyane, wat vandag (1 November) by die Universiteit...

Ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie uit Suid-Afrika in die Bahamas geïnstalleer

​Die ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie, ontwikkel deur mariene bioloë by die Universiteit Stellenbosch (US) en hul samewerkers, en vervaardig in...

SUNLearn 2024 Module Oorrol

Beste SUNLearn fasiliteerders (1-11-2022) Dit is weer sulke tyd van die jaar om 2023 af te sluit en te begin met die oorrol proses om modules vir 2024 te...

The Sky is not the limit

She remembers how her mother told her the sky was the limit. Only when she was sitting on the highest peak of the world, did Saray Khumala realise that her...

Prof Jonathan Jansen formeel as lid van die Amerikaanse Akademie vir Kuns en Wetenskappe ingehuldig

​Dit was 'n ervaring van 'n leeftyd “om skouers te skuur met vooraanstaande internasionale vakkundiges", sê prof professor Jonathan Jansen, uitgelese professor...

Nuwe groep Dell-jongleierstudente begin hul reis

Nie eens die reën kon die hoop en uitbundigheid blus onder die 213 eerstejaarstudente van die Universiteit Stellenbosch wat onlangs by 'n...
Subscribe to