Skip to main content

Bereken die werklike koste van wanvoeding op ‘n land se ekonomie, sê prof. Simba Sibanda

In Afrika is te veel voedselverwante beleidstukke eintlik niks minder as blote wenslysies nie. Om werk te maak daarvan moet hulle omgesit word tot uitvoerbare...

Van Zyl neem die leisels as hoof van patologie

Volledige artikel beskikbaar in Engels.

US Onderriggenootskappe 2023

Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenootskappe bied aan vooraanstaande akademici wat by onderrig-leer-assessering (OLA) en die akademieskap van...

HELTASA “[un] Conference” 2023

Hoogtepunte van HELTASA-konferensie 2023 Die 2023 HELTASA-konferensie is van 24 tot 26 Oktober deur die Noodwes-Universiteit (NWU) op hulle Vanderbijlpark...

Stellenbosse regsprofessor ontkurk insigte oor strafregtelike aanspreeklikheid

​Prof Shannon Hoctor van die Departement Publiekreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid by die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 2 November 2023 sy...

Nasionale Kinderdag: Bevordering van kinderregte belangrik

​Nasionale Kinderdag word jaarliks op die eerste Saterdag van November (op 4 November in 2023) gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Chris Jones...

US mediese student voltooi 1 500 km fietsrit om medestudente se studieskuld te help delg

In 'n week toe die vreugdesvure in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se skouspelagtige oorwinning in die Wêreldbeker-rugbytoernooi, is nog 'n...

US mediese student voltooi 1 500 km fietsrit om medestudente se studieskuld te help delg

In 'n week toe die vreugdesvure in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se skouspelagtige oorwinning in die Wêreldbeker-rugbytoernooi, is nog 'n...

Johan de Villiers terug op US verhoog met Verdi Requiem

Kunstenaars en musici: Hlengiwe Makhwanazi (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzo-sopraan), Luvo Maranti (tenoor), Conroy Scott (bariton), 100 oud...
Subscribe to