Skip to main content

Ontmoet ons nuutverkose SR lede vir 2024!

Ons nuwe Studenteraad is pas verkies, met Phiwokuhle Qabaka, vorige SR sekretaris-generaal, wat ingestem is as Voorsitter. Die nuwe Studenteraad is...

Skenkingsdag: Kan ons op jou staatmaak?

Daar was nog nooit 'n belangriker tyd om ons jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Skenkingsdag te ondersteun nie. Voordat ons jou vertel van die hoe, die...

US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys...

Prof Henry Mbaya se navorsing belig rol van Anglikaanse Kerk in SA

Prof Henry Mbaya van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch het sy intreerede op 26...

Woordfees wil reg oor Stellenbosch perspektiewe verruim

Die 2023 Toyota US Woordfees wil personeel, studente, alumni, besoekers en ander feesgangers uitdaag én inspireer om nuwe perspektiewe van ons leefwêreld te...

Suid-Afrikaanse Gebaretaal moet op alle terreine van die samelewing bevorder word.

September is Internasionale Bewustheidsmaand vir Doofheid met die Internasionale Dag vir Gebaretale wat op 23 September en die Internasionale Week vir Dowes wat...

Prof Louis Jonker vereer met gesogte Georg Forster-navorsingstoekenning

Toe prof Louis Jonker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie onlangs as ontvanger van die Georg Forster-navorsingstoekenning aangewys is...

Erfenisdag: Sport, nierassigheid en protesliedere onder die soeklig

Erfenisdag is op Sondag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sport, nierassigheid, diversiteit...

‘Reuse-avontuur’ wag op Matie op pad na Oxford met Rhodes-beurs in 2024

​Tessa Malan, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Rhodes-beurs ontvang om volgende jaar by die Universiteit van Oxford te studeer...

Prof Susana Clusella-Trullas ondersoek koudbloedige diere se reaksie op klimaatsverandering

​Prof Susana Clusella-Trullas van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe het haar intreerede op 19 September 2023 gelewer. Die...
Subscribe to